Neels Faber

Gauteng , South Africa

Neels Faber het n 6.3 hektaar plot net noord van Pretoria en het 4 jaar terug besluit om n klompie Pekaneut bome te plant. Ek het my bome in Hartswater gaan koop en die volgende jaar weer n klomp bome.Die bome het begin dra van 2 jaar af en elke jaar darem n bietjie meer. Ek boer naweke en my seun help. Al die bome is op drup besproeing en hulle kry ook blaar voeding. So 2 jaar terug het ek ook n klompie Granaat boompies aangeplant. Koop by my en julle sal sekerlik baie minder betaal as in ons ketting winkels..

Pomegranates
77.25 77.25 77.25 ZAR / Box


AVERAGE REVIEW & RECOMMENDATIONS

0

out of 5
Average rating based on 0 reviews
1
0
2
0
3
0
4
0
5
0

0 %
RECOMMEND

Want to recommend this member?

You must be logged in for recommendation.

WRITE YOUR REVIEW

You must be logged in to post a review.

Review Not Found


  • 0682570044
  • neels.faber245@gmail.com

No blog post yet.