Klein Smaldeel

Free State , South Africa

Hier op die plaas Klein Smaldeel boer ons met Ile de France skape en Bonsmara beeste.

Ons maak gebruik van natuurlike veld en aanvullende besproeiing om om diere te produseer tot op die ideale slag gewig.

Ile de France skape produseer uitstekende lam karkasse en geen groei hormone word gebruik nie.

Vleis word verwerk en verpak volgens u behoefte by 'n gerespekteerde slaghuis. Ons lewer af in die volgende areas Parys,Sasolburg,Vanderbijlpark en Vereeniging.

Ilde France Lam
119.00 119.00 119.0 ZAR / kg


AVERAGE REVIEW & RECOMMENDATIONS

0

out of 5
Average rating based on 0 reviews
1
0
2
0
3
0
4
0
5
0

0 %
RECOMMEND

Want to recommend this member?

You must be logged in for recommendation.

WRITE YOUR REVIEW

You must be logged in to post a review.

Review Not Found


  • 0828937098
  • Smaldeel@vodamail.co.za

No blog post yet.