Fouche Boerdery

Northern Cape , South Africa

Francois Fouche is die boer en die besigheid is in ‘n familie Trust.


Die Plaas is gelee in die vrugbare Vaalharts vallei. Ons gebied is bekend vir hoe protien en kwaliteit lusern asook uitstaande kwaliteit neute wat in groot aanvraag is vir uitvoer mark.


Die boerdery is in staat om hoe kwaliteit lusern op ‘n gereelde basis te lewer. Op die staduim word die neute in groot maat aan agente hier verkoop wat dan die uitvoer behartig.

Lusern 2de Graad
2,000.00 2,000.00 2000.0 ZAR / t


AVERAGE REVIEW & RECOMMENDATIONS

0

out of 5
Average rating based on 0 reviews
1
0
2
0
3
0
4
0
5
0

0 %
RECOMMEND

Want to recommend this member?

You must be logged in for recommendation.

WRITE YOUR REVIEW

You must be logged in to post a review.

Review Not Found


  • 0765902136
  • foucheboerdery@gmail.com

No blog post yet.